Weekprogram
Sondag, 31 Mei
09:00 Erediens
Katkisasie les 12
Dinsdag, 2 Junie
9:00 – Amandels Bybelstudie
18:30 Bybelstudie by kerk
Sondag, 7 Junie
9:00 Erediens
Katkisasie les 13
Ons bid vir:
Gemeenteleiers van ons gemeente en ander Rustenburg gemeentes
Mense wat siek is en mediese behandeling kry
Gevolge van vloede in Wes-Kaap
Leerders en studente wat eksamen skryf
Dankie vir geseënde Pinksterweek
Vrede waar oorlog heers
Verjaarsdae
Sondag 31 Mei
Tina Opperman
Maandag 1 Junie
Lizette Roodt
Dinsdag 2 Junie
Dewald Durie, Riana Schutte
Franci van Heerden
Donderdag 4 Junie
Elsie du Plessis, Magda Durie
Saterdag 6 Junie
Anso Green, Kayla Harmse
Ander aktiwiteite








