Welkom by Gereformeerde Kerk Rustenburg Wes
Ons Visie
Gereformeerde Kerk Rustenburg-Wes aanbid, verheerlik en gehoorsaam God Drie-enig deur mekaar lief te hê en sout en lig te wees in Rustenburg en die wêreld.
Die Week
Bly op hoogte van alles wat hierdie week by die kerk gebeur! Klik hier om meer te lees.
Waar pas ek in?
Ontdek waar jy inpas en deel kan wees van ons gemeente! Klik hier om meer te leer.
Dankoffers
Raak deel van ons bediening deur jou dankoffer te gee. Klik hier om meer te leer.
Eredienste
Ons nooi jou hartlik uit om deel te wees van ons eredienste:
Sondae om 09:00
Kan jy nie persoonlik bywoon nie? Geen probleem!
Ons eredienste word regstreeks uitgesaai op ons YouTube-kanaal.
