Die Week

Weekprogram

Sondag, 21 Junie

09:00 Erediens (Vadersdag)

Katkisasie les 14

Dinsdag, 23 Junie

9:00 Amandels Bybelstudie

18:30 Bybelstudie by kerk

Donderdag, 25 Junie

16:30 Finansiële vergadering

Vrydag, 26 Junie

Skole sluit

Sondag, 28 Junie

09:00 Erediens

Geen katkisasie

Ons bid vir:

Dirkiena Graham – mediese toetse

Leerders en studente wat eksamen skryf


Dankie vir almal se gebede en omgee met Ockert en Marlize se ouers

Verjaarsdae

Sondag 07 Junie

Izelle Roodt, Jannie van der Westhuizen, Piet van Heerden, Simoné Vermeulen

Maandag 08 Junie

Fanus van der Walt

Dinsdag 09 Junie

Danie De Kock, Bernard Roodt

Woensdag 10 Junie

Noreen Taljaard, Marlie Venter

Donderdag 11 Junie

Riekie Collins

Vrydag 12 Junie

Susan Harmse

Saterdag 13 Junie

Seef Mostert

Ander aktiwiteite

Scroll to Top