Dankoffers
Dankoffers is ‘n geleentheid om God met ons gawes te eer en ons verantwoordelikhede in ons gemeente en gemeenskap na te kom.
Jou bydraes maak ‘n verskil. Baie dankie!
Bankbesonderhede:
GK RTB Wes:
ABSA tak 632005
Tjek reknr 1220340135
DIAKONIE:
ABSA tak 632005
Tjek reknr 1006030277
SUSTERS:
ABSA tak 632005
Tjek reknr 1220710390
Snapscan Kollekte
Groen sakkie – Diakonie Barmhartigheid
Snapscan Kollekte
Rooi sakkie –
Instandhouding van die erediens
